Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

(Download) "The Traces of Raka: On Rewriting and Canonization (Part 2)/ die Spore van Raka: Oor Herskrywing en Kanonisering (Part 2) (Report)" by H.P. van Jaarsveld, A. van Coller * eBook PDF Kindle ePub Free

The Traces of Raka: On Rewriting and Canonization (Part 2)/ die Spore van Raka: Oor Herskrywing en Kanonisering (Part 2) (Report)

๐Ÿ“˜ Read Now     ๐Ÿ“ฅ Download


eBook details

  • Title: The Traces of Raka: On Rewriting and Canonization (Part 2)/ die Spore van Raka: Oor Herskrywing en Kanonisering (Part 2) (Report)
  • Author : H.P. van Jaarsveld, A. van Coller
  • Release Date : January 22, 2010
  • Genre: Language Arts & Disciplines,Books,Professional & Technical,Education,
  • Pages : * pages
  • Size : 99 KB

Description

Verwerkings Enige herskrywing of herrealisasie is 'n (intertekstuele) gesprek tussen bronteks en doelteks. Teoreties en pragmaties is die hele proses verwant aan vertaling omdat dit 'n posisionering veronderstel tussen bron-en doelteks. Hierdie posisionering hou weer direk verband met die (bedoelde) perlokusie waarna gestrewe word. (1) By vertaling binne 'n multi-kulturele gemeenskap, gaan dit dikwels nie op absolute respektering van die bronteks nie, maar bykans om die skep van 'n (nuwe) doelteks (De Stadler 1998). Dit laat die vermoede dat ook die herlesings/herrealisasies binne so 'n pragmatiese opset veel vryer gaan wees en gaan afwyk van die bronteks. Hierdie hipotetiese aanname word bevestig by veral die lees van Letoit en Kombuis se twee kreatiewe herskrywings van Raka. Culler (1975: 262) beweer juis: "It is precisely the traditional work, the work that could not be written today, that may most benefit from criticism, and the criticism which encounters the greatest success is one which attends to its strangeness, awakening in it a drama whose actors are all those assumptions and operations which make the text the work of another period".


Download Free Books "The Traces of Raka: On Rewriting and Canonization (Part 2)/ die Spore van Raka: Oor Herskrywing en Kanonisering (Part 2) (Report)" PDF ePub Kindle